Karate en Gimnastiek ouer.
Voorspoed en seën vir die jaar!
NHK POTCH-NOORD BESTELLINGSVORM:
Op Donderdag, 27 Februarie 2025 word daar weer nie kos gemaak nie maar bederf jou gesin deur vroegtydig te bestel!!
Kerrie en Rys & Pannekoeke & Hamburgers net soos NHK Potch-Noord dit kan doen, gaan beskikbaar wees DV op:
DONDERDAG, 27 Februarie 2025.
Plaas asb u bestelling en dit kan afgehaal word by kerk, Hennie Binglestraat 15.
U kan afhaaltyd kies tussen 16:00 - 18:00. Vul asb tyd in, sodoende kan ons verseker u produk vars gebak en warm is. Indien u later afhaaltyd verkies, vul asb so in en ons poog om u tegemoet te kom.
Kerrie en Rys @ R50 per bakkie
Pannekoek sonder of met kaneelsuiker @ R7 per pannekoek.
Hamburgers met en sonder garnering @ R45
Hamburgers met kaas @ R50
Bestel asseblief voor WOENSDAG, 26 Februarie 2025 - 12:00.
Moet dit nie misloop nie!
KLIK OP TROLLIE REGS ONDER FOTO OM HOEVEELHEID TE BESTEL.